Opinion

BRIEF: Konsert ter ere van gestorwe musikante

'n Gewisse huldeblyk-konsert aan gestorwe medespelers opgedra.

• Desmond Dickson skryf:

Nostalgies het Henry ‘Hennebol’ Philemon op my versjaarsdag weer na die RSS-skoolsaal gekeer om ‘n gewisse huldeblyk-konsert aan al ons gestorwe medespelers op te dra, alles ter herinnering van sy pastorale ma en pa, sy intieme verdrenkte baskitaarspeler, twee van ons voorsangers en klawerbordspeler.

Die Godgegewe Philemon-gesin en hul dansers het beslis nie hul ontslape ouers teleurgestel nie en was dit ‘n plofbare vertoning.

Nodeloos om my gedenkdag aan hom te meld het ek die vertoning bygewoon as eregas.

• Lees ook: BRIEF: Henry ‘Hennebol’ Philemon – Die kerk was leeg sonder hom

Related Articles

Back to top button