Opinion

U word uitgenooi

In Randontein sal dit in vyf tale aangebied word.

• Willie Teessen skryf:

Dis amper tyd vir die belangrikste geleentheid van die hele jaar!

Toe Jesus Christus sy lewe vir ons opgeoffer het, was dit inderdaad die grootste liefdesdaad wat aan ons betoon is. Dit kan ewige voordele vir ons beteken.

Die publiek word hartlik uitgenooi om op Saterdag, 27 Maart om 7nm saam met ons bymekaar te kom om Jesus se dood te herdenk. U word ook uitgenooi na ‘n spesiale Bybeltoespraak om 7nm op Sondag, 21 Maart met die tema: ‘Het jy ‘n Pêrel van groot waarde gevind?’

Weens die pandemie en uit respek vir almal se gesondheid sal hierdie geleentheid deur middel van ‘n Zoom-videokonferensie plaasvind.

In Randfontein sal dit in vyf tale aangebied word.

Die uitsending in Afrikaans is op bogenoemde tye.

Vir meer inligting, skakel 082 601 2958/ 078 553 4376/ 073 152 7048, of besoek gerus www.jw.org/af.

Related Articles

Back to top button