Opinion

‘n Boodskap van hoop

Baie van ons bid al lank vir God se Koninkryk om te kom.

• Anoniem skryf:

Smag ons almal nie na volmaakte gesondheid, vrede en veiligheid en ‘n skoon omgewing nie?

Watter regering sal hierdie wonderlike toestande meebring?

Baie van ons bid al lank vir God se Koninkryk om te kom (Matteus 6:9,10). Maar wat is hierdie Koninkryk, wanneer gaan dit kom en wat gaan dit doen?

Ek en my vrou neem gedurende hierdie November deel aan ‘n wêreldwye kampanje in 240 lande om ‘n spesiale uitgawe van Die Wagtoring te versprei met die titel: “Wat is God se Koninkryk?”

Hierdie tydskrif verduidelik hoe die antwoorde op hierdie vrae in die Bybel gevind kan word. Hierdie uitgawe is beskikbaar in 369 tale. ‘n Gratis eksemplaar kan afgelaai word vanaf www.jw.org. U is ook welkom om ons persoonlik te kontak vir enige vrae by willieclaudette@gmail.com.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button