Dankie aan ‘n handvol mense

Graag wil ek die volgende mense bedank vir hul hulp en ondersteuning.

Graag wil ek die volgende mense bedank vir hul hulp en ondersteuning om 4.25vm op Dinsdag, 9 Oktober.

Eerstens aan Stefan van Dijk van EBG Security (Executive Bodyguards). Stefan, jy is nog nie lank by die firma nie maar jou eerlikheid en opregtheid word raakgesien. Jy doen jou werk met trots. Hou so aan.

Dankie ook aan Tiaan van Boss-sekuriteit wat die verdagtes help agterna sit het. Danksy jou optrede kon hulle geïdentifiseer word.

Dankie ook aan pastoor Danie du Plesis vir sy hulp en bystand tydens die voorval.

Mevrou Kruger van Hillside het vanoggend haar waterpomp kom haal en bedank almal wat gehelp het.

Exit mobile version