Opinion

‘Staak die geweld’ sê die media

Verskeie gemeenskappe sing deesdae uit dieselfde liedereboek.

Die tragiese voorbladnuus in die Herald van die ontdekte vermoorde in haar voertuig het binne familieverband gebeur.

Oningeligte aantygings is wydverspreid. Binne die verslae familie word daar na versoening en aanvaarding gestreef. Oor hierdie gebeurtenis staan die gesinne met hul voete uit die water. Dis teen sulke huishoudelike kwaad waarvoor spookkomitees hulle beywer. Daarom was die ‘365’ dae van antifamiliegeweld van stapel gestuur.

Alle media het dit uitgeblaker: ‘Staak die geweld’. Verskeie gemeenskappe sing deesdae uit dieselfde liedereboek soos die samekoms by die Mohlakeng-ouetehuis bewys het (2 Desember).

Trudy Haywood van Trudy’s Nest het almal heelhartig bedank vir hulle bydrae en teenwoordigheid. Korrektiewe dienste amptenare het komberse en voeding aan die belangstellendes verskaf. Ons is dankbaar.

Related Articles

Back to top button