Opinion

Tatoeërmerke – het dit ‘n wyer betekenis?

Dit laat ‘n mens nogal dink.

Soms hoor ‘n mens dalk die waarheid uit ‘n onverwagse bron.

By my haarkapster – nogal ‘n kundige – hoor ek toe ek oor tattoos uitvra: “Oom, hulle is agter die prikpyn aan. Oor en oor. So vermasker hulle dalk hul eie pyn.

Dan word dit verslawend. Ja, dit is verslawend.

“Dis mos einste rede hoekom party, ook sportmense se lywe soos nat koerantpapier lyk.”

Hulle gaan doen dit oor en oor.

Dit laat ‘n mens nogal dink. Dink baie wyd.

Related Articles

Back to top button