Opinion

Onderwerp oor tatoeëermerke nie om te beledig

Ek het eerder gehoop ek sou mense tot insig bring.

Die onderwerp wat ek aangeraak het omtrent die tatoeëermerke was nie om mense te beledig nie.

Ek het eerder gehoop ek sou mense tot insig bring. Die Bybel is tog ons riglyn vir die wat in God glo.

So Boet Snyman lees tog maar jou hele Bybel. 

2 Timotheus 3:16 sê die hele skrif is deur God gegee en is nuttig tot bring, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid.

Gee tog maar jou telefoonnommer in die koerant (verkieslik landlyn), miskien kan ons dan beter praat.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button