Skrif is aan die muur vir Afrikaanssprekendes

Ongetwyfeld – die skrif is aan die muur!

Aangenaam verras! My stoutste verwagtinge oortref! Totaal onveranderd en volledig geplaas, my brief 08 Augustus, mbt “beurtkrag”.

Nee, dit gaan nie oor die “plasing” van ‘n brief in u blad as sulks nie – vêr meer dan dit. Dit is kristalheder dat dinge in die land (spesifiek alom die Afrikaanssprekende blanke) drasties en kardinaal verander het sedert 1994.

Die ironie is dat dit (die “verandering”) juis teweegebring is deur sogenaamde slapgat Afrikaansprekende blanke (s) hênsoppers!

O, ja! “hulle” is met die “hoogste” eer, merietes en belongings “bekroon” en leef tans in hulle eie kammaland en is konings van elk van hulle eie mishope!

Die grootste lofsang is dan ook: vreedsame oorgawe sonder ‘n druppel bloed wat gevloei het!

‘n Moerse les vir die res van die wêreld! En heelvoor hierdie sirkus?

Palmtakke en kledingstukke en sake vol geld en blinknuwe Mercedesse en gratis en verniet paleise en eerbetogings en nobelpryse en … watêweer nog aan die voete van gewentenlose barbaarse Robbeneilandse kriminele! Onthou! Nie een enkele druppel bloed! De Moer met al die bomontploffings, kosbare jongmanne wie gesneuwel het, plaas en dorpsmoorde! Sjuut! Hou jou in! Almal gaan jou sien as ‘n rassis!

Net ‘blanke Afrikaanssprekendes is rassiste! Nie, ‘n duisendmaal nie, die Milemas, Mandelas, Zumas! Onthou “hulle” is en was: “previously disadvantaged” of beter “designated groups” wat uitendelik grasie bekroon word as BEE!

Hoe stel ‘n kosbare geliefde, nogal van my dit die ander dag: “It’s payback time”.

Ongetwyfeld – die skrif is aan die muur!

Exit mobile version