Brood van die Week/ Bread of the Week

Markus 4:18-20 (18) En hulle by wie in die dorings gesaai word – dit is hulle wat die woord hoor, (19) en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar. (20) en dit …

Markus 4:18-20

(18) En hulle by wie in die dorings gesaai word – dit is hulle wat die woord hoor, (19) en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar.

(20) en dit is hulle by wie in die goeie grond gesaai is – hulle wat die woord hoor en aanneem en vrugte dra: een dertig en een sestig en een hondervoudig.

Mark 4:18-20

(18) And these are they which are sown among thorns; such as hear the word, (19) and the cares of this world, and the deceitfulness of riches, and the lusts of other things entering in, choke the word, and it becometh unfruitful.

(20) and these are they which are sown on good ground; such as hear the word, and receive it and bring forth fruit, some thirty fold, some sixty, and some a hundred.

JESUS groete/JESUS greetings

Exit mobile version