Opinion

Gaan die stadsraad ons vergoed vir skade op motors?

Goeie middag ek was van die pad afgedruk deur ‘n taxi Januarie en my skade op my KIA agv ‘n gat in die pad beloop 33 000 rand. Is dit die moeite werk om die stadraad te dagvaar? Wie gaan verantwoordelik wees vir die skade gaan die stadsraad die moeite doen om my te vergoed. …

Goeie middag ek was van die pad afgedruk deur ‘n taxi Januarie en my skade op my KIA agv ‘n gat in die pad beloop 33 000 rand. Is dit die moeite werk om die stadraad te dagvaar?

Wie gaan verantwoordelik wees vir die skade gaan die stadsraad die moeite doen om my te vergoed.

Geen persoon kan twee jaar wag vir vergoeding nie en die insident het gebeur op hoofrifweg. Twee dae daarna het die stadsraad begin met reperasies aan die pad waar die insident plaasgevind het. Ons het gelukkig fotos van die pad asook die skade op my voertuig.

Asook die pad verby hoërskool riebeeckrand sjoe mens kan skaar daar ry kan daar nie iets aangedoen word nie.

Hoeveel skade moet motors nog opdoen voor die stadraad iets doen?

Dalk moet die stadraad mense afbetaal wat in die oggend afgelaai word in by die ou boks club en daar heeldag sit en eet en slaap en ‘n salaris verdien.

En die gelde gebruik om die paaie reg te maak.

Related Articles

Back to top button