Opinion

Het geld en plesier jou God geword?

Ons dorp is al die jare bekend as ‘n Christelike en konserwatiewe gemeenskap en het heelwat sodanige leiers opgelewer onder andere Connie Mulder, John Griffen, Oom Jimmy, Oom Hennie en nog vele meer. Na aanleiding van Jesaja 58 vers 13 om maar een skrif te kwoteer is dit absolute sabbats ontheiliging en deur God strafbaar …

Ons dorp is al die jare bekend as ‘n Christelike en konserwatiewe gemeenskap en het heelwat sodanige leiers opgelewer onder andere Connie Mulder, John Griffen, Oom Jimmy, Oom Hennie en nog vele meer.

Na aanleiding van Jesaja 58 vers 13 om maar een skrif te kwoteer is dit absolute sabbats ontheiliging en deur God strafbaar om nou die gewilde Randfontein Skou op Sondag te hou?, die bestuur weet van beter.

Ek skaar my by Pieta (13 Feb) en daag alle gelowiges om die skou totaal te boikot as ‘n gebaar dat ons Die Wet van die Here gehoorsaam en eerbiedag.

En moet nie vir my sê daar word Kerk (“LOFFEES”) gehou nie. Lees weer wat sê die hele woord van die Here oor die Sabbat.

Het geld en plesier jou God geword?

Related Articles

Back to top button