Woon jou laerskool reunie by

Die geleentheid sal op Supersportpark in Centurion plaasvind en sal stiptelik om 11vm afskop.

• Chris Smit van Witbank skryf:

Laerskool Naauwpoort, naby Witbank hou op 5 April ‘n reunie vir alle oud leerlinge en onderwysers.

Ons is onglangs ingelig dat sommige leerlinge wat by die laerskool skool gegaan het in Randfontein woon en daarom doen ons ‘n beroep op diegene om die reunie by te woon.

Die geleentheid sal op Supersportpark in Centurion plaasvind en sal stiptelik om 11vm afskop.

Alle oudleerlinge en onderwysers word hartlik uitgenooi om saam met ons te kom kuier en net weer die goeie ou dae te herleef.

Vir meer inligting, skakel my asseblief by 082 793 7538 of vir Tobie van Wyk by 084 207 6223.

Exit mobile version