Schools

Riebeeckrand vier Lentedag saam met bejaardes

Die inwoners van 'n ouetehuis is onlangs deur leerders van Hoërskool Riebeeckrand bederf om die lente seisoen te vier.

Hoërskool Riebeecrand het onlangs die Wings of Inspiration Elderly Care Centre in Robinpark besoek vir Lentedag.

Volgens skoolwoordvoerder Diana Nel het dit deel gevorm van die graad 10-leerlingraad se ‘Ons Gee Om’-projek.

Leerders het blomme en sjokolade aan die inwoners uitgedeel. Foto ingestuur.

“Elke inwoner was bederf met blomme asook ‘n sjokolade om Lentedag te vier. Baie dankie aan die raad se mooi oop harte wat nie net blomme en sjokolade gegee het nie, maar ook hulle tyd opgeoffer het!”

Related Articles

Back to top button