Nuwe leiers aan Riebeeckrand se 2023-stuur

Hoërskool Riebeeckrand het onlangs hul nuwe Seniorraad en Dagbestuur bekend gemaak.

Hoërskool Riebeeckrand is trots om hul nuwe Seniorraad en Dagbestuur vir 2023 aan die gemeenskap bekend te stel.

Die lede van die Seniorraad is Zané da Silva; Rezané Daniels; Luné de Bruin; Thabang Dlhamini; Thato Dhlamini; Zandri du Plessis; Leandri Duvenhage; Dylan Eloff; Anri Graaff; Pieter Jordaan; Meghan Kelly; Zanele Kunene; Abigail Lombard; Omphile Mahupela; Rendani Mashao; Zinhle Mgemani; Jayde Mitchell; Orefile Mpadisang; Pieter Naude; Ntokozo Ncama; Q’hanri Nel; Juané Nolan; Mason Nolan; Arlien Oudbier; Liesl Pio; Phindile Shea; Kate Sibande; Sibusisiwe Simelane; Rick van den Berg; Roelf van den Berg; Unicus van Wyk; Nevan van Zyl; Zelri Wagener; Nathaniel Wangra; en Bevile Zibi.

Die lede van die Dagbestuur is Roelf van den Berg; Rick van den Berg; Zandri du Plessis; Luné de Bruin; Nevan van Zyl; Pieter Jordaan; Arlien Oudbier; en Orefile Mpadisang.

Skoolhoof Annelize van den Berg het vertel dat die skool baie trots is op die leerders en dat almal wat tot die Dagbestuur en Seniorraad verkies is dit 100% verdien om daar te wees.

Die skool se nuwe Dagbestuur. Foto ingestuur.
Die skool se nuwe Seniorraad. Foto ingestuur.
Exit mobile version