Aan bestuur van sake by Riebeeckrand dag in en dag uit

Riebeeckrand se nuwe groep Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) is bekendgestel.

Hoërskool Riebeeckrand is trots om hul skool se Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) van elke klas asook die beheerliggaamverteenwoordigers bekend te stel.

Lees ook: WRDM hosts 2022 Matric top achievers awards

Roelf van den Berg (Ondervoorsitter). Foto ingestuur.
Arlien Oudbier (Sekretaris). Foto ingestuur.

Skoolwoordvoerder Carina Collins het gesê die span se verantwoordelikhede is om die belange van die skool se leerders van dag tot dag in ag te slaan, situasies te bestuur en elke leerder se stem te wees.

Lees ook: Top Achievers (Hoërskool Riebeeckrand)

Arno Denysschen (Verteenwoordiger). Foto ingestuur.
Jenna Henning (Verteenwoordiger). Foto ingestuur.

“Ons sê baie geluk aan Pieter Jordaan wat as voorsitter aangestel is, Roelf van den Berg as ondervoorsitter, Nevan van Zyl as tesourier en Arlien Oudbier as sekretaris.”

Nevan van Zyl (Tesourier). Foto ingestuur.
Pieter Jordaan (Voorsitter). Foto ingestuur.

Carina het bygevoeg dat die skool se beheerliggaamverteenwoordigers is Tjaart van der Walt, Jenna Henning en Arno Denysschen.

Exit mobile version