CrimeLocal news

Meer as 20 misdaadinsidente by besighede in ses dae

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 31 insidente waarvan meeste by besighede was.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 31 insidente vir die tydperk van Maandag, 6 Maart tot Sondag, 12 Maart gerapporteer is.

Lees ook: A shocking 24 incidents this past week in Rand West City – EPR crime report

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 23 insidente by besighede, sewe by wonings en een by ‘n skool plaasgevind.

Lees ook: Man arrested for keeping lions on plot without permit

Diefstal was bo aan die lys met 14 insidente, huisbraak met sewe insidente, gevolg deur saakbeskadeging met drie insidente.

Sien EPR se volledige verslag onder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

 

Related Articles

Back to top button