KidsLocal newsPre-School

Liefde blom by Melktandjies Kleuterskool ter viering van Valentynsdag

Daar was kleure van rooi en wit sover as wat die oog kon sien.

Die kleuters van Melktandjies Kleuterskool het ‘n wonderlike Valentynsdag gehad.

Lees ook: Ramkriekies vier dag van liefde

Die kleuters van Melktandjies Kleuterskool besig om ballonne in die lug los te laat.
Zion Goosen saam met Monika Morebudi.

Daar was kleure van rooi en wit sover as wat die oog kon sien en almal het te fraai gelyk op die mees romantiese dag van die jaar. Hartjies en ballonne was orals opgesit om hierdie spesiale dag te vier.

Lees ook: How to celebrate Valentine’s Day, and include the kids!

Letho Moiloa.

Daar was ook ‘n Mr and Miss Valentine’s Day uit elke klas gekies en die wenners het te oulik met hul krone gelyk.

Refemele en Refemetswe Mothibi.

Glimlagte was oral te sien, veral toe daar ballonne in die lug losgelaat is deur die kleuters in vieringe van hierdie lekker dag.

Related Articles

Back to top button