Local newsPrimary SchoolSchools

Welkom by Rappies!

'Rappies wil elke nuwe personeellid verwelkom! Mag julle jare hier vervullend en geseënd wees' – skoolwoordvoerder.

Laerskool Rapportryer is baie opgewonde om vier nuwe personeellede aan die gemeenskap voor te stel.

Skoolwoordvoerder Esme Botha het gesê dat hulle as skool daarna uitsien om die nuwe personeellede deel van die Rappies-span te maak.

Farese Ntuli. Foto ingestuur.

Lees ook: Riebeeckrand verwelkom ses nuwe personeellede

Patrick Masser is ‘n onderwyser vir graad 6 en 7. Sunél Bezuidenhout is by die graad 2’s. Thapelo Cruise is die skool se nuwe fotograaf en doen ook algemene funksies en Farese Ntuli is die nuwe algemene assistent.

Thapelo Cruise. Foto ingestuur.

Lees ook: RAM verwelkom nege opgewonde personeellede!

“Rappies wil elke nuwe onderwyser en personeellid verwelkom! Mag julle jare hier vervullend en geseënd wees.”

Sunél Bezuidenhout. Foto ingestuur.

Related Articles

Back to top button