Hoërskool Riebeeckrand se 2022-matriekklas was op Vrydag, 20 Januarie al te bly om uiteindelik klaar te wees met skool.
Lees ook: Jannas-matrieks van 2022 in die wolke
Leerders was reeds vroeg die oggend by die saal om hul resultate te ontvang. Dit was ‘n lang wag, ongeveer twee maande, maar tog die moeite werd.
Lees ook: Riebeeckrand se Kayla oor haar toekomsplanne na matriek
Vir nou word daar gevier maar binnekort is dit tyd om aan toekomsplanne te dink.
Baie geluk aan elke Riebeeckrand-matriekleerder van 2022!