CrimeLocal news

Meeste van 33 insidente dié week is huisbraak en saakbeskadiging – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys meeste insidente was by besighede.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 33 insidente van Maandag, 2 Januarie tot Sondag, 8 Januarie gerapporteer is.

Lees ook: Huisbraak, diefstal en saakbeskadiging volop – EPR

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 16 insidente by besighede, 10 by woonpersele, vier by skole en drie by kerke plaasgevind.

Huisbraak was bo aan die lys met 11 insidente, saakbeskadiging met nege, gevolg deur roof en diefsal met drie insidente elk.

Lees ook: Nedbank cyclists represented at annual Youth Festival

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button