Local news

Randgate Apteek ontvang toekenning vanaf RandWes DBV

Die RandWes DBV het 'n toekenning van waardering en ondersteuning aan Randgate Apteek oorhandig.

Die RandWes DBV het onlangs met trots ‘n toekenning van waardering aan die Randgate Apteek oorhandig.

RandWes DBV-voorsitter Brenda Eloff het gesê dat die apteek altyd daar is om die DBV te ondersteun.

Lees ook: Teine se eerstes ondersteun RandWes DBV

Eienaar van die apteek, Emilé Pienaar ontvang ‘n toekenning van RandWes DBV inspekteur, Rene van Straten. Foto ingestuur.

“Hulle help nie net om die personeel gesond te hou nie, maar is een van ons aflaaipunte vir skenkings. Hulle samel geld in deur die jaar en dan doen ons ook fondsinsamelings op ‘n gereelde basis by hulle,” het Brenda gesê.

Eienaar van die apteek, Emilé Pienaar ontvang ‘n toekenning van RandWes DBV inspekteur, Rene van Straten. Foto ingestuur.

Lees ook: Pretdag vir RandWes DBV

Sy het bygevoeg dat hulle baie vir die apteek omgee wat altyd uit hul pad uit gaan om te help.

Related Articles

Back to top button