EPR Sekuriteit se jongste misdaad verslag toon dat daar 37 insidente van Maandag, 3 Oktober tot Sondag, 9 Oktober gerapporteer is.
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 20 insidente by besighede, 14 by woonpersele, twee by kerke en een by ‘n skool plaasgevind.
Diefstal, huisbraak en saakbeskadeging was gesamentlik bo aan die lys met ses insidente elk, gevolg deur betreding en gevonde eiendom met drie insidente elk.
EPR se volledige verslag:
You can read the full story on our App. Download it here.