CrimeLocal news

Diefstal, huisbraak en saakbeskadeging volop – EPR

Betreding en gevonde eiendom was ook hoog op die lys met drie insidente van elk wat gerapporteer is.

EPR Sekuriteit se jongste misdaad verslag toon dat daar 37 insidente van Maandag, 3 Oktober tot Sondag, 9 Oktober gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 20 insidente by besighede, 14 by woonpersele, twee by kerke en een by ‘n skool plaasgevind.

Diefstal, huisbraak en saakbeskadeging was gesamentlik bo aan die lys met ses insidente elk, gevolg deur betreding en gevonde eiendom met drie insidente elk.

EPR se volledige verslag:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.

 

Related Articles

Back to top button