High SchoolLocal newsSchool sportSchoolsSport
Riebeeckrand-jukskeispanne hou skool se naam hoog
Hoërskool Riebeeckrand se o.16A- en o.19A-seunsjukskeispanne het onlangs die Wes-Rand skoleliga gewen.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2022/10/308475345_108743912_60671.jpg)
HoĆ«rskool Riebeeckrand se jukskeispanne het ‘n fantastiese seisoen beleef.
Om te begin het die skool se o.16A- en o.19A-seuns onlangs die Wes-Rand-skoleliga gewen. Hulle het toe hierna deurgedring na die Direkteurs-toernooi wat op Saterdag, 17 September in Mpumalanga plaasgevind het.
Daar het die o.16 A-seuns weereens as die wenners uitgetree terwyl die o.19 A-seuns tweede geƫindig het.
āDie seuns het hulle baie goed van hul taak gekwyt,ā het een van die jukskei-afrigters, Amelia Smit, gesĆŖ.
Sy het bygevoeg dat die nuwe bestuur van die Noord-Vaal toernooi ingestem is waar sy as die sekretaresse aangewys is.
āOns wil ook baie dankie sĆŖ aan Ruan Croukamp van John Doryās met die unieke jukskeiklere.ā
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2022/10/306649116_101598960_28236-e1665759472693-333x400.jpg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2022/10/310538599_368859985_57640-520x390.jpg)