Local news

DBV vier Erfenisdag met ondersteuners

Die Rand-Wes DBV het boereworsrolle, melktert en ystervarkies verkoop op Erfenisdag.

Die RandWes DBV het Erfenisdag by Randgate Apteek gevier.

RandWes DBV-voorsitter Brenda Eloff het vertel dat die apteek hulle al baie jare ondersteun en in die verlede van hul personeellede behandel het as hulle siek was. Daar is ook ‘n kollektedrom in die apteek.

Also read: Gerrit Maritz Primary the SPCA’s ‘heroes’

Op Saterdag, 24 September het die DBV boereworsrolle, melktert en ystervarkies voor die apteek verkoop, en het ook donasies van die gemeenskap ontvang. “Ons is bevooreg om die Randgate Apteek as ondersteuners te hê.”

Brenda het vertel dat hulle beplan om meer gereeld fondsinsamelings by die apteek te hou.

Werner de Beer (Grizz the Singing Trucker), Naomi de Beer, Andrè Eloff en Candice Cloete geniet Erfenisdag in Randgate. Foto ingestuur.

Related Articles

Back to top button