EPR-misdaadverslag toon nagenoeg 40 insidente

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 36 insidente waarvan meeste by besighede was – diefstal volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 36 insidente van Maandag, 1 Mei tot Sondag, 7 Mei gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 25 insidente by besighede, agt by woonpersele, twee by skole en een by ‘n kerk plaasgevind.

Lees ook: Meeste van 39 insidente dié week is diefstal en huisbraak – EPR-misdaadverslag

Diefstal was bo aan die lys met 11 insidente, huisbraak met ses, gevolg met ses poging tot diefstal insidente.

Lees ook: Theft dominates crime list of 28 incidents this past week – EPR crime report

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Foto: EPR Facebook-blad.
Exit mobile version