AdvertorialBusiness

Greenfields Lifestyle Estate – ‘n plek vir familie en ons gemeenskap

Greenfields Lifestyle Estate sluit vele afdelings in soos moderne gastekamers vir akkommodasie, konferensie-fasiliteite, venue-areas geskik vir onthaal van gaste vir sowel kleiner en groter funksies (geskik vanaf 20 tot 120 gaste vir 'n onthaal), 'n tent-in-tuin-onthaal-area, 'n lieflike familie-restaurant met uitstekende chefs en heerlike binne asook buite speelareas vir kinders. 'n Swembadarea en braai-fasiliteit vir funksies sal ook binnekort gereed wees vir feestyd.

Die Greenfields Lifestyle Estate gaan alles oor familie, en wil dinge so gerieflik as moontlik maak vir jou familie.

Hulle is al sedert 23 Oktober oop.

Bemarkingspersoon Louise van Graan vertel dat daar vier dele van die leefstyl-landgoed is naamlik die restaurant, die bystandsfasiliteit (assisted living), die lodge en ‘n funksie-lokaal.

Die versierings is ook iets om te aanskou.
Die slaapkamer in die een eenheid.
Die venue wat gebruik kan word vir heerlike funksies.
Die venue wat gebruik kan word vir heerlike funksies.

Algemene bestuurder Eduan Grobler vertel dat hul die lokaal vir troues, partytjies en kombuistees uitverhuur. Daar is ook ‘n kroeg en hul restaurant is oop vir die publiek om te geniet.

Ons het ‘n lekker braai- en swemarea en daar is ook ‘n markies tent met ‘n skerm waar die rugby en ander sport uitgesaai sal word.”

Greenfields Lifestyle Estate se eienaar Michael Grobler saam die bestuurspan bestaande uit Marita Grobler, Eduan Grobler en Louise van Graan is toegewyd om elke gas en besoeker se ervaring onvergeetlik te maak.
Een van die gedekte en versierde tafels.
Die versierings is ook iets om te aanskou.
Die restaurant van Greenfields.
Die restaurant waar die inwoners kan saam kuier.
Die venue wat gebruik kan word vir heerlike funksies.

Daar is ook ‘n speelarea wat die kinders kan geniet.

Louise noem dat hul bystandsfasiliteit, wat uit eenhede bestaan, geskik is vir persone van die ouderdom van 50 jaar en ouer wat verkies om nie meer self huishoudelike takies (soos kosmaak en wasgoed was) te wil verrig nie. Die fasiliteit is ook geskik vir persone wat nie meer na hulself kan omsien nie en word bygestaan deur versorgers en ‘n gekwalifiseerder verpleegster.

Die venue wat gebruik kan word vir heerlike funksies.
‘n Gedeelte van die ingangsportaal.
Die ingangsportaal.
Die speelarea vir die kinders.

Sy het bygevoeg dat die prys begin by R9 500 per maand en dat daar verskeie verblyf opsies is om van te kies. Die inwoners sal ook drie keer ‘n dag by die restaurant kan eet.

Ons wil die restaurant saam met die bystandsfasiliteit doen, so as jy kom kuier vir jou familielid, dan kan jy kom sit in die restaurant en hoef hul nie van die perseel af te neem nie, ons wil hê die gemeenskap moet lekker kuier by ons fasiliteite.”

Greenfields Lifestyle Estate is van Maandag tot Saterdag van 09:00 tot 20:00 oop. Die kombuis sal 20:00 toemaak maar gaste is steeds welkom om drankies te geniet. Sondae sal daar ‘n kerwery wees vanaf 12:00 tot 15:00 – besprekings is nodig.

Hulle is geleë op 2 Darterweg in Greenhills, Randfontein.

Vir enige navrae en besprekings, skakel 072 990 0046 of 084 303 0644.

Die badkamer in een van die eenhede.
Die badkamer in die bystandsfasiliteit area.
Een van die eenhede se stort.
Die sitkamer of tweede slaapkamer in die een eenheid.

Related Articles

Back to top button