CrimeNews

Meer as 30 insidente dié week, meeste diefstal – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 34 insidente waarvan meeste by besighede was.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 34 insidente van Maandag, 9 Mei tot Sondag, 15 Mei gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 18 insidente by besighede en 16 by woonpersele plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met sewe insidente, dan saakbeskadiging met vyf insidente, gevolg deur roof met vier insidente.

Kyk na EPR se volledige verslag hieronder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein (skermgreep 1). Inligting verskaf.
EPR se misdaadverslag vir Randfontein (skermgreep 2). Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button