CrimeNews

Meer as 25 insidente dié week, meeste diefstal – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 26 insidente waarvan meeste by besighede was – diefstal, huisbraak en roof volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 26 insidente van Maandag, 25 April tot Sondag, 1 Mei gerapporteer is.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 16 insidente by besighede, agt by wonings, een by ‘n skool asook een by ‘n kerk plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met nege insidente, dan huisbraak met sewe insidente, gevolg deur roof met drie insidente.

EPR se volledige verslag:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button