CrimeNews

Kort duskant 20 insidente dié week, meeste diefstal – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR toon 18 insidente waarvan meeste by woonpersele was. Twee skole en 'n kerk het ook deurgeloop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 18 insidente gerapporteer is van Maandag, 11 April tot Sondag, 17 April.

Lees ook: More than 25 incidents in a week for Randfontein – EPR crime report

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 11 insidente by woonpersele, drie by besighede, twee by skole, een by ‘n substasie en een by ‘n kerk plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met vyf insidente, huisbraak met vier insidente, gevolg deur saakbeskadiging met drie insidente.

Sien EPR se volledige verslag onder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button