EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 34 insidente gerapporteer is van Maandag, 21 Maart tot Sondag, 27 Maart.
Lees ook: More than 20 incidents in a week – EPR crime report
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 19 insidente by woonpersele, 14 by besighede en een by ‘n substasie plaasgevind.
Saakbeskadiging was bo aan die lys met 12 insidente, roof met vier insidente, gevolg deur huisbraak, betreding en veediefstal met drie insidente elk.
Sien EPR se volledige verslag onder: