EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon 39 insidente wat in die tydperk van Maandag, 7 Maart tot Sondag, 13 Maart gerapporteer is.
Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het 20 insidente by besighede, 17 by wonings, een by ‘n skool en een by ‘n substasie plaasgevind.
Betreding en huisbraak was bo aan die lys met sewe insidente elk, gevolg deur diefstal met ses insidente.
Lees EPR se volledige verslag hieronder:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.