CrimeNews

Nagenoeg 40 insidente die afgelope week waarsku EPR, meestal betreding en huisbraak

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 39 insidente waarvan meeste by besighede was – betreding, huisbraak en diefstal volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon 39 insidente wat in die tydperk van Maandag, 7 Maart tot Sondag, 13 Maart gerapporteer is.

Lees ook: Randfontein crime stats: Sexual offences, murder and aggravated robberies increase, stock theft decrease

Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het 20 insidente by besighede, 17 by wonings, een by ‘n skool en een by ‘n substasie plaasgevind.

Betreding en huisbraak was bo aan die lys met sewe insidente elk, gevolg deur diefstal met ses insidente.

Lees EPR se volledige verslag hieronder:

Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button