NewsSchools

Riebeeckrand verwelkom nuwe Graad 10-raad

Die skool het onlangs hul nuwe Graad 10-raad vir 2022 voorgestel.

Die Graad 10-raad van Hoërskool Riebeeckrand is onlangs aangewys en sal fokus op verskeie pligte deur die loop van die jaar.

Skoolwoordvoerder, Elzeri Wright het vertel dat hulle as skool baie trots is op die leerders wat verkies is tot die Graad 10-raad en wens hulle ‘n suksesvolle leierskaptermyn toe.

“Die raad se pligte deur die loop van die jaar behels ‘n omgeeprojek, musiekblyspelvertoning vir die dorp se bejaardes waartydens hulle vreeslik bederf word, die reël van die lentebal, en die uitvoering van leierskapspligte by die skool,” het Elzeri vertel.

Die volgende leerders is tot Riebeeckrand se Graad 10-raad verkies:

Drytton Barnard, Hardus Carew, Christiano Da Corta, Gianni de Lange, Arno Denysschen, Junaid Fortain, Gert Gerber, Ankia Henning, Jenna Henning, Caitlin Kitchin, Dintle Siyavuya Lepile, Oratile Magonare, Linomtha Mahuwa, Bokamoso Maumakwe, Zonika Mitchell, Tshedimogo Mitshane, Naledi Ndlovu, Khanyisile Ngubeni, Khaya Ngqwebo, Nalene Oosthuizen, Freddy Parrot, Judith Redelinghuis, Bianca Redelinghuys, Rikus Thiart, Delaray van den Berg, Liana van den Heever, Liane van der Walt, Tjaart van der Walt, Maryka van Schalkwyk, Ilze van der Westhuizen, Cheri van Niekerk, Gizelle van Rooyen; Marguerite Venter, Danika Viviers, Dechelle Viljoen en Xander Wray.

Related Articles

Back to top button