EPR vier plakkiedag ten bate van CHOC

EPR Sekuriteit het CHOC se Flip-Flop Dag ten bate van kinders met kanker ondersteun.

Personeel- en bestuurlede by EPR Sekuriteit het CHOC se Flip-Flop Dag ondersteun ten bate van kinders met kanker.

Algemene bestuurder van EPR, Johan Krogh het vertel dat hulle die Flip-flop Dag ook gebruik het om ‘n pretdag by hul kantoor op Vrydag, 18 Februarie te geniet.

Dit is vir ‘n baie goeie doel en daarmee saam kon ons ‘n bietjie afwyk van ons normale roetine,” het hy vertel.

Die EPR-personeel is ook bederf met ‘n plakkiekoek om gedurende die dag te geniet.

Die personeel is ook bederf met ‘n plakkiekoek. Foto ingestuur.
Die personeel van EPR het onlangs CHOC se Flip-Flop Dag gevier. Foto ingestuur.
Johan Krogh, Karien Booysen, Johan Booysen en Gerhardt Booysen. Foto ingestuur.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version