Local newsNews

VLU Ridderspore-tak verkies nuwe bestuur

Die vroue van die Vrouelandbou-unie se Ridderspore-tak het tydens hul algemene jaarvergadering hul nuwe bestuur verkies.

Die vroue van die Vrouelandbou-unie (VLU) Ridderspore-tak het onlangs vergadering gehou waartydens hulle hul nuwe bestuur gekies het en geleer het hoe om stitching cards te maak.

Lees ook: Nuwe bestuur vir VLU Middelvlei-tak

Die vergadering het op Donderdag, 3 Februarie by Bernina plaasgevind.

Die volgende dames is gekies om op die bestuur te dien:

• Voorsitter – Gerda Bernadie
• Visevoorsitter – Sharon Bodington
• Tesourier – Marie Loriet
• Hulptesourier – Lydia Gonsalves
• Sekretaresse – Gerdi Myburg
• Skakelbeampte – Elsie Krouwkamp
• Naaldwerksameroepster – Jarika Crous

Baie geluk aan al die gekose dames.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button