Meer as 25 insidente dié week, meeste diefstal – EPR-misdaadverslag

Jongste volledige misdaadverslag van EPR wys 26 insidente waarvan meeste by besighede was – diefstal, huisbraak en saakbeskadiging volop.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 26 insidente gerapporteer is van Dinsdag, 18 Januarie tot Sondag, 23 Januarie.

Lees ook: EPR’s latest crime report reveals 20 incidents in a week

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 15 insidente by besighede, sewe by wonings en vier by skole plaasgevind.

Diefstal was bo aan die lys met sewe insidente, saakbeskadeging met vier insidente, gevolg deur gevonde eiendom en huisbraak met drie insidente elk.

Sien EPR se volledige verslag onder:

EPR se misdaadverslag vir Randfontein. Inligting verskaf.
Exit mobile version