EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon dat daar 26 insidente gerapporteer is van Dinsdag, 18 Januarie tot Sondag, 23 Januarie.
Lees ook: EPR’s latest crime report reveals 20 incidents in a week
Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het 15 insidente by besighede, sewe by wonings en vier by skole plaasgevind.
Diefstal was bo aan die lys met sewe insidente, saakbeskadeging met vier insidente, gevolg deur gevonde eiendom en huisbraak met drie insidente elk.
Sien EPR se volledige verslag onder:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.