Riebeeckrand se 2021-matrieks juig en spring van vreugde

Hoërskool Riebeeckrand se matrikulante van 2021 het op Vrydag, 21 Januarie uiteindelik hul uitslae gekry.

Daar was groot opgewondenheid toe Hoërskool Riebeeckrand se 2021-matrikulante na ‘n lang gewag uiteindelik hul uitslae op Vrydag 21 Januarie ontvang het.

Het jy nog nie jou matriek uitslae gekry nie. Klik hier om te sien hoe jy jou uitslae vandag reguit na jou foon kan kry. 

Die Herald het die skool daardie oggend gaan besoek om dié belangrike oomblikke te verewig.

Jaen-Dre Saunders. Foto: Michelle Roodt.
Thersia Barnard. Foto: Michelle Roodt.
Theodore Marè. Foto: Michelle Roodt.
Shanae Whelan. Foto: Michelle Roodt.
Ricardo Lennon. Foto: Michelle Roodt.
Kayla Joubert. Foto: Michelle Roodt.
Aldrè Groenewald. Foto: Michelle Roodt.
Adrian Coetzee. Foto: Michelle Roodt.
Nicola van der Merwe. Foto: Michelle Roodt.
Exit mobile version