Local sportNewsSchoolsSport
Spring, hardloop en sing by Ram-interhuis
Laerskool Randfontein het onlangs hul jaarlikse interhuis aangebied.
Nie eers die erge wind kon Laerskool Randfontein se gees demp tydens hul jaarlikse interhuisatletiek nie.
Die dag vol sport, pret en gees het op hul sportgronde op Woensdag, 25 Oktober plaasgevind.
Talle leerders het aan ‘n klomp aktiwitiete soos 1 200m hardloop, 500m hardloop, vĂªrspring, hekkies, spiesgooi, hoogspring en diskus deelgeneem.
Al die leerders het net hul beste gegee en selfs hul oumas, oupas, ooms, tannies, mammas en pappas het gekom om hulle te ondersteun.
Die interhuis was ‘n groot sukses en die leerders kan baie trots wees op hulself.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.