CrimeNews

EPR-misdaadverslag toon 50 insidente – die meeste vanjaar

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 50 insidente – die meeste tot dusver vanjaar.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 50 insidente wat gerapporteer is vir die tydperk van Maandag, 18 Oktober tot Sondag, 24 Oktober.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het minstens 23 insidente by besighede, 24 by wonings en drie by skole plaasgevind.

Diefstal is eerste op die lys met 18 insidente, gevolg deur saakbeskadiging met agt insidente en huisbraak met ses insidente.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 3 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button