CrimeNews

Jongste EPR-misdaadverslag toon kommerwekkende 45 insidente

Diefstal is eerste op die lys met nege insidente, gevolg deur saakbeskadiging en huisbraak.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 45 insidente wat gerapporteer is vir die tydperk van Maandag, 4 Oktober tot Sondag, 10 Oktober.

Volgens EPR se algemene bestuurder, Johan Krogh het minstens 24 insidente by wonings, 20 by besighede en een insident by ‘n kerk plaasgevind.

Diefstal is eerste op die lys met nege insidente, gevolg deur saakbeskadiging en huisbraak met agt insidente elk.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button