NewsSchools

Riebeeckrand spog met sy Top 10 akademiese leerders

So lyk die akademiese topleerders van Hoërskool Riebeeckrand vir elke graad.

Hoërskool Riebeeckrand het onlangs hul Top 10 akademiese presteerders aangewys.

“Dit is vir Hoërskool Riebeeckrand belangrik om vir hul leerders erkenning te gee vir al hul harde werk en prestasies. Die Top 10 is bepaal deur kwartaal een en twee se punte,” het skoolwoordvoerder Elzeri Wright verduidelik.

Die grade se toppresteerders is soos volg:

Graad 8:

• Eerste – Francois Loubser
• Tweede – Conrad Brandt
• Derde – Leane Nolan
• Vierde – Paballo Mosehla
• Vyfde – Mckayla Linde
• Sesde – Juandre Vorster
• Sewende – Lindiwe Mathonsi
• Agste – Chenique Kruger
• Negende – Owen van Heerden
• Tiende – Carla van der Westhuizen

Graad 9:

• Eerste – Ankia Henning
• Tweede – Drytton Barnard
• Derde – Gizelle van Rooyen
• Vierde – Bianca Venter
• Vyfde – Cheri van Niekerk
• Sesde – Megan Blommetjies
• Sewende – Linomtha Mahuwa
• Agste – Zandisile Mtjali
• Negende – Nalene Oosthuizen
• Tiende – Delarey van den Berg

Graad 10:

• Eerste – Zandri du Plessis
• Tweede – Orefile Mpadisang
• Derde – Dylan Eloff
• Vierde – Megan Kelly
• Vyfde – Nathaniel Wangra
• Sesde – Bevile Zibi
• Sewende – Unicus van Wyk
• Agste – Ilanya Mandelstam
• Negende – Sibusisiwe Simelane
• Tiende – Q’hanri Nel

Graad 11:

• Eerste – Kylie Gouws
• Tweede – Karla Henning
• Derde – Justin van Aswegen
• Vierde – Chantey Zaayman
• Vyfde – Kaela Smuts
• Sesde – Ntando Allie
• Sewende – Inhle Gumpo
• Agste – Buhlenkosi Ndlovu
• Negende – Blessings Mudarikwa
• Tiende – Madelyn van den Heever

Graad 12:

• Eerste – Devonique Breedt
• Tweede – Marizane Stoltz
• Derde – Christelle Vosloo
• Vierde – Zené van der Merwe
• Vyfde – Ruben Jansen van Rensburg
• Sesde – Ivana Strydom
• Sewende – Ansuné Reynolds
• Agste – Danielle Meyer
• Negende – Adrian Coetzee
• Tiende – Bridgette Basson

Related Articles

Back to top button