CrimeNews

EPR rig weer waarskuwing na 42 insidente aangemeld is in sewe dae

EPR se jongste misdaadverslag oor 42 insidente is die tweede meeste vanjaar. Diefstal, saakbeskadiging en betreding is bo aan die lys.

EPR Sekuriteit se jongste misdaadverslag toon ‘n skokkende 42 insidente wat gerapporteer is vir die tydperk van Maandag, 20 September tot Sondag, 26 September.

Volgens EPR se algemene bestuurder Johan Krogh het minstens 22 insidente by besighede, 15 by wonings, vier by skole en een by ‘n begraafplaas plaasgevind. Diefstal was bo aan die lys met 16 insidente, saakbeskadiging met sewe insidente en betreding met vyf insidente.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

Skermgreep 1 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.
Skermgreep 2 van EPR se jongste misdaadverslag vir Rand-Wes. Inligting verskaf.

Related Articles

Back to top button