Ramkriekies-lentedag met ‘n doel

Die kleuters het te spoggerig gelyk op lentedag toe hulle ook geld ingesamel het vir 'n Ramkriekie-oudleerder wat aan 'n seldsame siekte ly.

Kleuters van Ramkriekies het op Woensdag 1 September die lente verwelkom asook ‘n verskil probeer maak in iemand spesiaal se lewe.

Juanru Ras en Nepo Mokgothu. Foto: Michelle Roodt.

Daar was oral blomme, helder kleure en glimlagte op die lekker warm lentedag.

Hulle het ook geld ingesamel vir ‘n Ramkriekie-oudleerder wat aan ‘n seldsame siekte ly om haar mediese onkostes te help betaal.

Juanique Ras. Foto: Michelle Roodt.

Juffrou Monica Le Roux het die volgende geskryf:

“Ramkriekies Kleuterskool is so opgewonde; ‘n nuwe seisoen is hier. Daar is niks wat ons gaan keer nie, dis net lag en plesier. Klein Hayden Foster, hierdie dag is net vir jou. Ons sit jou voor Jesus neer, want Hy is getrou. Vir ons is dit net ‘n voorreg om dit vir jou te doen en saam met dit alles net ‘n groot vet soen.”

Meer fotos hier: 

Naledi Mokgothu. Foto: Michelle Roodt.
Caitlin Grobler en Theodore Mthembu. Foto: Michelle Roodt.
Johandrè Coetzee en Liam Jooste. Foto: Michelle Roodt.
Anica Kotzè en Lumè Eksteen. Foto: Michelle Roodt.
Mieke Wentzel en Caleb Malan. Foto: Michelle Roodt.
Schalk Scheepers. Foto: Michelle Roodt.
Anjè Flemming. Foto: Michelle Roodt.
Louis du Plessis en Chantè van der Walt. Foto: Michelle Roodt.
Marnè Flemming en William Joyner. Foto: Michelle Roodt.
Marinè du Plessis en Leanke Kloppers. Foto: Michelle Roodt.
Skye James. Foto: Michelle Roodt.

 

Exit mobile version