CrimeNews

Nagenoeg 20 insidente die afgelope week: Saakbeskadiging bo aan lys – EPR

'Die meeste van die skade is aangerig deur pogings om 'n perseel te betree' – EPR Sekuriteit.

Saakbeskadiging is bo aan die lys van 19 insidente wat die afgelope week in Rand-Wes by EPR Sekuriteit aangemeld is.

Dit is volgens die sekuriteitsmaatskappy se jongste misdaadverslag vir hul kliëntebasis in Rand-Wes vir die tydperk van 2 tot 8 Augustus.

“Daar was die afgelope week ‘n verskeidenheid van insidente in die area, waarvan saakbeskadiging bo aan die lys was. Die meeste van die skade is aangerig deur pogings om ‘n perseel te betree.

Ons maan inwoners om bedag te wees en te verseker dat hul alarms aan is wanneer hulle nie tuis is nie,” het algemene bestuurder van EPR Sekuriteit aan die Wes-Rand, Johan Krogh gesê.

EPR SEKURITEIT SE VOLLEDIGE VERSLAG:

EPR se jongste volledige misdaadverslag. Foto ingestuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button