Local newsNews
Ons gee om – I Dare You Foundation
Die I Dare You Foundation het pappas en ander wat dit nodig het bederf deur hul fondsinsamelingsprojek.
Die I Dare You Foundation het hulle Vadersdag-fondsinsamelingsprojek op Vrydag, 18 Junie gehou.
Ilonka Lourens, ‘n stigterslid van die organisasie, het vertel dat hulle die fondse wat hulle insamel gebruik om vir hul minderbevoorregte gesinne van kos te voorsien, asook om vir die kinders wat kanker het te help met hul mediese onkostes.
Hulle het sjokolade, kolwyntjies en ‘n Survival Kit met lekkernye in verkoop, nie net om pappas te bederf nie maar ook om te help waar hulle kan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



