Hier is hulle … Riebeeckrand se akademie-uitblinkers

'Die Riebeeckrand-familie is baie trots op Karla en elke leerder wat hulle beste gegee het' – skoolwoordvoerder.

Hoërskool Riebeeckrand se leerders het tydens ‘n akademiese prysuitdeling op 9 en 11 Maart erkenning gekry vir hul harde werk in 2020.

Karla Henning, ‘n Graad 11-leerder het lourierkleure ontvang, wat die hoogste toekenning aan ‘n leerder is.

Volgens Elzeri Wright is so ‘n leerder geregtig op ‘n spesiale wit baadjie met ‘n goue draad, louriersakwapen en ‘n goudgeborduurde balkie wat die kategorieë aandui waarin die prestasie gelewer is.

“Die Riebeeckrand-familie is baie trots op Karla en elke leerder wat hulle beste gegee het en hard gewerk het,” het Elzeri vertel.

Tydens hierdie spogaand is die akademiese Top 10 ook aangewys.

Karla Henning het lourierkleure ontvang tydens die aand. Foto: Elzeri Wright.

Die onderskeie grade van 2020 se top 10 is soos volg:

Graad 8:

• Eerste: Drytton Barnard
• Tweede: Nombuso Gumpo
• Derde: Megan Blommetjies
• Vierde: Nalene Oosthuizen,
• Vyfde: Ankia Henning
• Sesde: Bokamoso Moumakwe,
• Sewende: Cheri van Niekerk
• Agtste: Liana van den Heever
• Negende: Bianca Venter
• Tiende: Linomtha Mahuwa

Graad 9:

• Eerste: Zandri du Plessis
• Tweede: Meghan Kelly
• Derde: Cheri-Lee Smith
• Vierde: Sydney Dell
• Vyfde: Dylan Eloff
• Sesde: Roelf van den Berg
• Sewende: Anri Graaff
• Agtste: Q’hanri Nel
• Negende: Orefile Mpadisang
• Tiende: Ntokozo Ncama

Graad 10:

• Eerste: Karla Henning
• Tweede: Chantey Zaayman
• Derde: Kylie Gouws
• Vierde: Blessings Mudarikwa
• Vyfde: Kaela Smuts
• Sesde: Inhle Gumpo
• Sewende: Marli Theunissen
• Agtste: Justin van Aswegen
• Negende: Carli Rall
• Tiende: Madelyn van den Heever

Graad 11:

• Eerste: Marizane Stoltz
• Tweede: Devonique Breedt
• Derde: Christelle Vosloo
• Vierde: Zené van der Merwe
• Vyfde: Q’raine Nel
• Sesde: Megan Draper
• Sewende: Nicola van der Merwe
• Agtste: Bridgette Basson
• Negende: Chanelle Groenewald
• Tiende: Xander Smith en Karli Strooh

Exit mobile version