NewsSchools

Rappies verwelkom hul nuwe groep Graad 1’s

Laerskool Rapportyer se nuwe groep Graad 1's is uiteindelik by die skool.

Laerskool Rapportryer se nuwe groep Graad 1’s is verlede week grootskool toe.

Daar was talle met glimlagte op hul gesigte.

Die leerders was nie net opgewonde om uiteindelik deel te wees van grootskool nie, hulle het ook te fraai gelyk en nuwe maats gemaak.

Almal se hare was mooi getooi, party met linte en strikkies.

Die Graad 1-onderwysers was almal gretig om die nuwe graadeentjie-paddabeentjies uiteindelik na ‘n lang wag in hul klaskamers te verwelkom.

Estiaan Stassen. Foto: Michelle Roodt.

 

Chantenique Thomson. Foto: Michelle Roodt.

 

Mieke Strydom is opgewonde oor Graad 1. Foto: Michelle Roodt.

 

Jacques Smit is reg vir skool. Foto: Michelle Roodt.

 

 

Related Articles

Back to top button