NewsSchools

Die gesigte van Ram

Skool se Gesig van Ram-wenners tydens prysuitdeling aangekondig.

Laerskool Randfontein se Gesig van Ram is tydens ‘n prysuitdeling op Maandag, 14 Desember aangekondig.

Annie Nolan, skoolwoordvoerder, het gesê as gevolg van Covid-19 was dit ongelukkig nie moontlik om ‘n tradisionele Mnr en Mej Ram-kompetisie te hou nie. Daar is toe uit die spreekwoordelike boks gedink en besluit dat die leerders hul foto’s kan inskryf.

Daar was verskillende afdelings naamlik formeel, sport en talent, uniek, slenter en selfie. Selfs die onderwysers kon vir hul eie afdeling inskryf.

Die kompetisie is deur Diane Matthews en Sanrie Nel gereël en die beoordelaars was Richard Haasbroek (Mnr Wes-Rand), Charmain Britz (skoonheidsterapeut) en Annelie Jv Rensburg (redakteur van Vrouekeur) terwyl Dominique Tibbles (Mev Wes-Rand) as gasheer opgetree het,” het Annie gesê.

“Elke wenner het ‘n band, ‘n kroon en ‘n geskenkpakkie ontvang. Dit is deur Doreen Bezuidenhout (Mej Wes-Rand) oorhandig.”

Elzané van der Linde saam met Doreen Bezuidenhout (Mej Wes-Rand). Foto ingestuur.

Die wenners in die verskillende afdelings is:

Pre-Primer (Uniek):

• Melienke van der Poel
• Louis du Plessis
• Jaxson Coetzee

Melienke van der Poel.

Pre-Primer (Slenter):

• Elzané van der Linde
• Jaxson Coetzee

Pre-Primer (Formeel):

• Charlene Joubert

Charlene Joubert.

Pre-Primer (Selfie):

• Jaxson Coetzee

Juniors (Uniek):

• Cherise van der Merwe
• Willem du Plessis

Cherise van der Merwe.

Juniors (Selfie):

• Shaylin Potgieter

Juniors (Slenter):

• Shevonne Botma
• Billy Marais

Shevonne Botma.

Juniors (Sport en Talent):

• Cherise van der Merwe
• Logan le Roux

Juniors (Formeel):

• Lené Knoetze
• Shaylin Potgieter
• Logan le Roux

Billy Marais.

Seniors (Uniek):

• Chanté Nel
• Dian Taljaard

Seniors (Selfie):

• Alexia Smyth
• Dian Taljaard

Dylan Botha.

Seniors (Slenter):

• Sharica Bondesio
• Dylan Botha

Sharica Bondesio.

Seniors (Sport en Talent):

• Minette Lombaard
• Dian Taljaard

Seniors (Formeel):

• Keneisha Coetzee
• Francois Strydom

Keneisha Coetzee.

Onderwysers:

• Danielle Olivier
• Rikus Kruger
• Annie Nolan
• Annetjie Erasmus

Annie Nolan en Doreen Bezuidenhout (Mej Wes-Rand).

Related Articles

Back to top button